|
|
Gedigte vir Gesigte
Dit is Zinkplaat se 6de musiekvideo MK het die video produce Ben van Homebrew was director en sy span het ge-edit Die band het self die script geskryf Neels was weer vol gees vir die shoot, terwyl Halfjack en Mia altwee ook hulle debuut maak... Tags : Zinkplaat Gedigte Gesigte Musiek Afrikaans Rock Views : 4994 This video added by Bradabeer .
|
|
|
|
|